Oe agter jou kop? Menslike visuele stelsel kan beelde buite die visuele veld sien.
Wetenskaplikes het bewys dat die menslike visuele stelsel die vermoë het om objekte waar te neem buite die grense van ons visuele veld. In ons drie-dimensionele wêreld is ruimtelike waarneming van die omgewing, ook buite …..