Musiek verander kinders se breinstrukture en bevorder besluitnemingsvaardighede
Net twee jaar se musiekopleiding kan die struktuur van die brein se witstof by kinders verander en die netwerke wat met besluitneming verband hou bevorder. Die beste breinoefening is om te leer om ‘n instrument …..