Gesels met jou kind en ontwikkel sy taal- en begripsvermoe
Almal weet dit is belangrik om vir jou kinders boeke te lees, en die waarde daarvan mag nooit onderskat word nie. Min ouers is egter bewus hoe belangrik dit is om met jou kinders te …..
Almal weet dit is belangrik om vir jou kinders boeke te lees, en die waarde daarvan mag nooit onderskat word nie. Min ouers is egter bewus hoe belangrik dit is om met jou kinders te …..
Die ontwikkeling van depressie hou lynreg verband met dieet, lewenstyl en oefening, toon ‘n grondverskuiwende risiko indeks wat aan die Swinburne Universiteit van Tegnologie ontwikkel is. Die Risiko Indeks vir Depressie (RID), wat ontwikkel is …..
Dit is ‘n bekende feit dat vrouens sterker pro-sosiale voorkeure het as mans. Pro-sosiale gedrag sluit aktiwiteite in soos om ondersteuning aan iemand te bied, om skenkings te maak, altruïstiese gedrag, ens. Navorsers aan die …..
Hoë intelligensie gaan meestal gepaard met positiewe uitkomste, soos akademiese sukses en ‘n hoër inkomste. Navorsers het nou egter bevind dat ‘n hoë intelligensie (130 en hoër) ‘n risikofaktor verteenwoordig wat individue blootstel aan verskeie …..
‘n Navorsingstudie aan MIT Sloan toon dat milleniërs kommunikasie anders benader as hul voorgangers, met ‘n baie spesifieke aanslag ten opsige van skryfwerk, voorleggings en data visualisering. Milleniërs of generasie Y sluit persone in …..
Navorsers aan die UK Biobank Resource het bevind dat ongeveer 2% van die DNS van die moderne mens, uitsluitend Afrikane, van die Neanderdalmense afkomstig is. Alhoewel ons Neanderdaller afkoms oorwegend negatief is, is daar wel …..
Biologiese kinders van geskeide ouers is meer geneig om te skei, vergeleke met biologiese kinders uit twee-ouer huise, het navorsers aan Virginia Commonwealth University en die Lund University in Swede, bevind. Tydens hierdie studie is …..
As jy sukkel met iets, hou aan probeer tot jy sukesvol is – ‘n studie deur MIT toon dat babas so jonk as 15 maande hierdie raad ter harte kan neem. Die studie illustreer dat …..
Depressie gaan nie net gepaard met ‘n negatiewe beskouing van die wêreld, die self en die toekoms nie – depressiewe mense is geneig om op ‘n baie spesifieke manier na die verlede te kyk. In …..
Afspraakwebwerwe maak daarop aanspraak dat twee mense se romantiese aantrekking tot mekaar voorspel kan word op grond van die regte kombinasie van hul persoonlikheidseienskappe en -voorkeure. ‘n Onlangse navorsingstudie werp egter twyfel oor hierdie aanname. …..
Copyright © 2026 | MH Magazine WordPress Theme by MH Themes