Kry ‘n hond en leef langer
Honde-eienaars is minder geneig tot hartsiektes vanweë die sosiale ondersteuning wat hulle honde bied en omdat honde hul eienaars motiveer om fisiek meer aktief te wees. Die vele voordele verbonde daaraan om ‘n hond te …..
Honde-eienaars is minder geneig tot hartsiektes vanweë die sosiale ondersteuning wat hulle honde bied en omdat honde hul eienaars motiveer om fisiek meer aktief te wees. Die vele voordele verbonde daaraan om ‘n hond te …..
Tweetalige persone se vaardigheid in hul tweede taal verbeter na die inname van ‘n lae dosis alkohol. Alkohol belemmer kognitiewe en motoriese funksies. Veral uitvoerende funksies, soos geheue, aandagspan en die vermoë om ontoepaslike gedrag …..
Sosiale verwerping ontstel mense emosioneel. Deur wraak te neem kan hierdie negatiewe emosionele toestand herstel word. Sosiale verwerping laat mense emosioneel ontsteld voel, wat dan by hulle ‘n behoefte skep om hierdie negatiewe emosionele toestand te …..
Selfies is deesdae geweldig populêr. Google statistieke het in 2014 reeds beraam dat 93 biljoen selfies per dag geneem word. Selfie-stokke is topverkopers en selfone word aangepas om die neem van daarvan makliker te maak. …..
Ondanks oorvloedige bewyse dat gewigstoename baie meer omvattend is as net swak leefstylkeuses, word vetsug dikwels alleenlik aan verkeerde diëet en gebrekkige oefening toegeskryf. Hierdie simplistiese sienswyse versterk “gewigstigma”: vooroordeel of diskriminasie teen persone wat …..
Navorsers het bevind dat studente wat aan groepsoefeninge deelgeneem het se stresvlakke met 26% afgeneem het, terwyl hul lewenskwaliteit beduidend toegeneem het, vergeleke met studente wat individueel of glad nie geoefen het nie. Mediese skole …..
Tot onlangs kon wetenskaplikes nie eenstemmigheid bereik of vrees vir spinnekoppe en slange inherent of aangeleer is nie. Navorsers aan die Max Planck Institute for Human Cognitive and Brain Sciences het nou egter ontdek dat …..
Ten minste 20% van paartjies was al ontrou aan hul huweliksmaats. Om aan te beweeg na ontrouheid is een van die moeilikste uitdagings waarvoor ‘n huwelik te staan kan kom. Dit is doodeenvouding nie maklik om …..
‘n Nuwe studie toon dat elektroniese babaspeelgoed, wat liggies laat flikker en woorde en liedjies produseer, die kwaliteit sowel as kwantiteit van kommunikasie en interaksie tussen ouers en babas negatief beïnvloed, vergeleke met hardebord bababoeke en tradisionele …..
Dit is geensins ‘n openbaring dat oefening geestesgesondheid verbeter nie – dit is ‘n holruggeryde feit wat baie gereeld in die media opduik. ‘n Studie deur professor Alexandra Parker, wat verbonde is aan die Universiteit …..
Copyright © 2026 | MH Magazine WordPress Theme by MH Themes