Te gou skool toe is sleg vir jou kind
Om “groot skool” toe te gaan is vir ouers en kinders ‘n belangrike mylpaal. Dikwels is ouers baie trots indien die kind op ‘n jonger leeftyd reeds “skoolgereed” blyk te wees. Die vraag is egter: …..
Om “groot skool” toe te gaan is vir ouers en kinders ‘n belangrike mylpaal. Dikwels is ouers baie trots indien die kind op ‘n jonger leeftyd reeds “skoolgereed” blyk te wees. Die vraag is egter: …..
Akute oefening, dit wil sê een enkele oefensessie, bevoordeel reeds op klein skaal die brein en gemoedstemming. Dit is die gevolgtrekking waartoe navorsers kom nadat hulle die kognitiewe en gedragsveranderinge van een oefensessie gedokumenteer het, …..
Almal kry hulle – daardie slegte-hare-dae wat begin met weerbarstige, onhanteerbare hare wat elkeen hardnekkig sy eie rigting inslaan, en eindig met die Wet van Murphy: wat ookal verkeerd kon gaan, het. Prof Marianne LaFrance, …..
Eerste indrukke is blywende indrukke, lui die ou gesegde. Lang blonde lokke, ‘n gemaklike middellengte informele styl of ‘n kort professionele kapsel? Wat ookal jy verkies, dit sê iets oor jou en veroorsaak dat mense …..
Dr Michael Philipp, direkteur van die Sosiale Kognisie Laboratorium aan Massey Manawatu Kampus, glo dat emosionele en fisieke pyn deur dieselfde onderliggende prosesse veroorsaak word. Pyn is dus pyn, of dit emosioneel of fisiek is, …..
Vaders van kleuterdogters gee meer aandag aan hul dogters se behoeftes as vaders van seuns, is bevind deur breinskanderings en ontleding van hul daaglike interaksie met hul kinders. Al ooit opgelet dat pa’s geneig is …..
Die nuutste sielkundige boeke predik positiewe ouerskap en ‘geen drama’ dissipline. Maar sielkundiges by die 123ste Jaarlikse Konvensie van die Amerikaanse Sielkunde Vereniging het gedurende 2015 al laat blyk dat hulle verskil met hierdie siening. …..
Regslui bevind hul dikwels in die situasie dat hulle ‘n besluit moet neem oor geestesgesteldheid tydens die pleeg van ‘n misdaad. Oorwegend is daar vier kategorieë waaroor baie maal besluit moet word: oortree met voorbedagde rade, in …..
Samewerking in ’n groep met die doel om inligting te onthou is nie baie suksesvol nie – groepe onthou minder as individuele lede as hulle alleen sou werk. Samewerkende geheue is belangrik in ’n aantal …..
Verskille tussen klank en betekenis is ‘n belangrike eienskap wat tale onderskei. Tog het navorsers bevind dat ongeveer twee-derdes van die wêreld se onverwante tale dikwels dieselfde klank gebruik om na ’n spesifieke voorwerp of …..
Copyright © 2026 | MH Magazine WordPress Theme by MH Themes