Hoe oud jy voel tel in die slaapkamer!
Indien middeljarige tot ouer volwassenes so oud voel soos hulle biologies is, is die kanse goed dat hulle nie ‘n bevredigende sekslewe het nie, het navorsers aan die Universiteit van Waterloo bevind. Die navorsers wou …..