Is jy ‘n naguil? Dit kan geneties wees.
Is jy ‘n naguil vir wie dit ‘n ewigdurende stryd is om vroeg op te staan? Jy kan moontlik die slagoffer wees van geen mutasies wat dit vir jou onmoontlik maak om vroeg te gaan …..
Is jy ‘n naguil vir wie dit ‘n ewigdurende stryd is om vroeg op te staan? Jy kan moontlik die slagoffer wees van geen mutasies wat dit vir jou onmoontlik maak om vroeg te gaan …..
Ons leef in ‘n era waar meeste mense ‘n aanlyn-teenwoordigheid het en ander persone maak outomaties hul eie afleidings wanneer hulle onbekende foto’s op die net sien. Eerste indrukke op grond van profielfoto’s kan blywende …..
Wie is jy op sosiale media? Nuwe navorsing ondersoek die norms van aan-lyn persona’s. https://www.sciencedaily.com/releases/2017/04/170411130754.htm http://news.psu.edu/story/460855/2017/04/06/research/who-are-you-social-media-new-research-examines-norms-online Volgens die Pew Research Center, wat beskryf word as ‘n onpartydige Amerikaanse feite tenk, het die meerderheid volwasse persone …..
Navorsers aan die Universiteit van Zurich het daarin geslaag om die breinmeganismes te identifiseer wat die besluit om eerlik te wees teenoor die besluit om eerder eiegewin na te jaag, reguleer. Deur nie-indringende breinstimulasie toe …..
Navorsers Madeleine Fugére en andere aan die Oostelike Connecticut Staatsuniversiteit het bevind dat wanneer moeders en hul dogters potensiële gades moet kies, oppervlakkige en uiterlike kwaliteite die maatstaf is waarvolgens hulle oordeel. Moeders is minder …..
Troeteldiere kan op emosionele, sosiale en fisieke vlak ‘n baie belangrike ondersteunende rol speel in die lewens van hul menslike eienaars. Hulle bied vriendskap aan die eensames, onvoorwaardelike aanvaarding aan die wat verwerp voel, en …..
Neurowetenskaplikes van McMaster Universiteit, Kanada, het bevind dat die dra van ‘n polisie-uniform die persoon se persepsie verander en hom bevooroordeeld instem teenoor persone van laer sosiale status. Die studie vra indringende vrae oor stereotipes …..
Mense met wie jy romantiese verhoudings aanknoop deel baie ooreenkomste, het navorsers aan die Universiteit van Kalifornia bevind. Wat fisieke aantreklikheid aanbetref, is dit vanselfsprekend dat aantreklike mense aangetrek word deur ander aantreklike mense en …..
Navorsers het bevind dat kinders wat aan aandagtekort-hiperaktiwiteit-versteuring ly dikwels afkomstig is uit huise waar onbevredigende ouerskappraktyke, ‘n negatiewe emosionele klimaat en huishoudelike chaos heers. ‘n Groep wetenskaplikes verbonde aan die Universiteite van Goethe, Frankfort …..
Om te ooreet is dikwels die gevolg van ‘n negatiewe gemoedstoestand. Terwyl vrees en aggressie eetlus demp, blyk frustrasie en hartseer dit te stimuleer. By eetversteurings soos anoreksie, bulimia of eetvergryping (binge eating) ontstaan ‘n …..
Copyright © 2026 | MH Magazine WordPress Theme by MH Themes