Babas het ‘n humorsin
Babas van so jonk as 4 maande het reeds ’n humorsin. Alledaagse en snaakse weergawes van dieselfde gebeure is gewys aan 30 babas van vier, ses en agt maande oud, en 35 babas van vyf, ses en sewe …..
Babas van so jonk as 4 maande het reeds ’n humorsin. Alledaagse en snaakse weergawes van dieselfde gebeure is gewys aan 30 babas van vier, ses en agt maande oud, en 35 babas van vyf, ses en sewe …..
Sterk vriendskapsbande blyk ‘n sleutelrol te speel daarin om ‘n romantiese verhouding te skep wat die toets van tyd kan deurstaan. ‘n Verhouding waar daar sterk vriendskapsbande tussen die romantiese vennote bestaan word gekenmerk deur …..
‘n Diëet bestaande uit wit brood, artappels, rys en graanvlokkies verhoog wit mense se risiko om longkanker te kry met 49%, al het hulle nog nooit gerook nie! Navorsers aan die Universiteit van Texas se …..
Die Oxford woordeboek beksryf veroordeling as ‘n oorkritiese ingesteldheid. ‘n Veroordelende ingesteldheid verwring jou sienswyses van ander persone en dit wat werklik saakmaak in die lewe. Dit lei tot ‘n gebrek aan simpatieke begrip vir …..
Die hormoon oksitosien bevorder klaarblyklik getrouheid by mans in vaste liefdesverhoudings en dra daartoe by dat hierdie verhoudings op langtermyn voortduur. Navorsers probeer al geruime tyd vasstel wat daartoe lei dat verliefde menslike paartjies getrou aan mekaar bly. Monogamie …..
Navorsingstudies wat die afgelope aantal jare gedoen is bewys dat persoonlikheidsfaktore en intellektuele vermoëns sonder twyfel ‘n invloed uitoefen op die tipe musiek waarvan mense hou. Eerstens is ‘n baie interessante navorsingsprojek in 2003 deur …..
Binne ons Westerse kultuur is jy bykans ‘n uitgeworpene as jy nie bekend is met facebook nie. Oud en jonk het facebookprofiele waardeur hulle met vriende, bure, oorseese en plaaslike familielede en selfs kollegas in verbinding …..
Nie alleen het verskeie navorsingtudies reeds ‘n verband getoon tussen hoër intelligensie en die beoefening van musiek nie, daar is nou ook bevind dat dit gedrags en sosiale aanpassing positief beïnvloed. Verskeie navorsingstudies het reeds …..
M Gary Neuman, psigoterapeut, rabbie en skrywer van die blitsverkoper “The Truth about Cheating” onthul in ‘n video onderhoud met “Business Insider” dat hy bevind het dat seks 11 keer per maand nodig is om …..
Hoe meer divers die genes, hoe slimmer en langer is die indiwidu Evolusie veroorsaak dat mense met meer gemengde genes slimmer en langer word. Dit beteken dat hoe meer onverwant hul ouers en voorsate aan …..
Copyright © 2026 | MH Magazine WordPress Theme by MH Themes