Rassehaat, godsdienstige oorloë, xenophobia: Oksitosien veroorsaak dit
Die hormoon oksitosien is bekend as die “liefdeshormoon”. Navorsers het nou egter tot die gevolgtrekking gekom dat oksitosien verantwoordelik is vir intergroep geweld. Van rassehaat en xenofobia tot godsdienstige oorloë kan waarskynlik aan die werking van …..