Mans verkies slimmer vroue: mite of feit?
Mans sal droom oor vroue wat intelligenter as hulle is, maar wanneer hulle in die realiteit gekonfronteer word met ’n vrou wat beter as hulle presteer, is dit dikwels vir hulle bedreigend en twyfel hulle …..
Mans sal droom oor vroue wat intelligenter as hulle is, maar wanneer hulle in die realiteit gekonfronteer word met ’n vrou wat beter as hulle presteer, is dit dikwels vir hulle bedreigend en twyfel hulle …..
Daar word lank reeds spottenderwys gespekuleer dat vrouens makliker as mans multitaakverrigting kan baasraak. Navorsers het nou bewys dat dit nie net ‘n mite is nie, maar dat bepaalde breinverskille tussen die geslagte dit bevestig …..
Emosionele brein-netwerke word hoofsaaklik vanaf biologiese moeders na hul dogters oorgedra en tot ‘n kleiner mate ook na hul seuns. Emosionele oordrag tussen vaders en hul kinders is uiters gering. Genetiese en omgewingsinvloede word van …..
Jong vroue wat gereeld seks beoefen se geheue verbeter, het navorsers aan Mc Gill Universiteit in Kanada bevind. Vorige studies het reeds getoon dat gereelde seks (penis-tot-vagina-omgang tussen manlike en vroulike persone) tot ’n verbetering …..
Persoonlike interaksie op Facebook kan ‘n groot invloed uitoefen op ‘n persoon se gevoel van algemene sielkundige welstand, geluk en tevredenheid met die lewe. Maar nie sommer enige interaksie het hierdie positiewe invloed nie – …..
Navorsers het die invloed van ‘n gebrek aan direkte ouerlike sorg op die breinontwikkeling van kinders ondersoek en gevind dat die afwesigheid van ouerlike sorg waarskynlik die breinonwikkeling van hierdie kinders kan vertraag. Wêreldwyd is …..
Dit is alweer dààrie tyd van die jaar! Winkels is oorvol speelgoed, gemaalde vrugte-pasteitjies en Kersversierings. Kersliedjies speel oor en oor en ouers soek naarstiglik na geskenke wat Vader Kersfees vir “kindertjies wat soet was gedurende …..
Marijuana laat letterlik jou kop raas! Baie studies het al getoon dat die aktiewe bestanddeel van dagga, bekend as deta-9-tetrakaidecahedron tydelike psigotiese versteurings veroorsaak, soortgelyk aan die wat by skisofrenie voorkom. Navorsers het nou bevind …..
Navorsers van Spanje en Kanada het bevind dat daar swakker verbindings bestaan tussen die breinareas wat klanke prosesseer en dié wat emosies beheer by mense wat nie emosioneel deur musiek geraak word nie. Binne alle …..
Alhoewel musiekopleiding nie vaardighede ontwikkel wat van direkte belang is vir meeste beroepe nie, slyp dit vaardighede wat krities is vir akademiese sukses. Musiekopleiding leer kinders om te leer: dit kan tieners se breinresponse op …..
Copyright © 2026 | MH Magazine WordPress Theme by MH Themes