Die wetenskap van die liefde
Om verlief te raak is ‘n komplekse wetenskaplike proses wat ingewikkelde breinprosesse insluit. Liedjies besing dit en digters beskryf dit in poëtiese taal: verliefdheid is een van kragtigste en opwindendste emosies wat menslike wesens kan …..