Geslag en persoonlikheidstipe kan die risiko verhoog dat honde jou sal byt
Tydens die huidige studie is bevind dat hondbyt voorvalle meer algemeen voorkom by mans en angstige persone. Verdere navorsing is egter nodig om vas te stel waarom dit so is. Aanvalle deur honde verteenwoordig wêreldwyd …..