Neurotiese persoonlikheid gaan gepaard met kreatiwiteit
Om neuroties te wees het ook ‘n groot voordeel: dit gaan gepaard met kreatiwiteit. Baie eenvoudig gestel is neurose die geneigdheid tot negatiewe gedagtes en gevoelens. Neurotiese individue is meer kwesbaar vir geestesafwykings en presteer …..