Vriendskap, en nie seks nie, is die sleutel tot ‘n volhoubare romantiese verhouding
Sterk vriendskapsbande blyk ‘n sleutelrol te speel daarin om ‘n romantiese verhouding te skep wat die toets van tyd kan deurstaan. ‘n Verhouding waar daar sterk vriendskapsbande tussen die romantiese vennote bestaan word gekenmerk deur …..