Te gou skool toe is sleg vir jou kind
Om “groot skool” toe te gaan is vir ouers en kinders ‘n belangrike mylpaal. Dikwels is ouers baie trots indien die kind op ‘n jonger leeftyd reeds “skoolgereed” blyk te wees. Die vraag is egter: …..
Om “groot skool” toe te gaan is vir ouers en kinders ‘n belangrike mylpaal. Dikwels is ouers baie trots indien die kind op ‘n jonger leeftyd reeds “skoolgereed” blyk te wees. Die vraag is egter: …..
Sesame Street is ‘n Amerikaanse televisiereeks vir kinders wat reeds vanaf 1969 vertoon word. Dit het ‘n opvoedkundige inslag en maak gebruik van Jim Henson se “Muppets”, animasie, kort films, humor en kulturele verwysings. Navorsers …..
Copyright © 2026 | MH Magazine WordPress Theme by MH Themes