Sielkundige probleme by rugbyspelers na uittrede
Dat professionele rugbyspelers aan geweldige spanning en emosionele druk blootgestel word tydens hul loopbane, is ‘n welbekende feit. Tot dusver is min aandag egter gegee aan die erge sielkundige druk wat hulle ervaar by uit- …..