Hoekom gaap n mens en waarom is dit so aansteeklik
Baie dinge laat mens gaap, soos moegheid, koors, stres, medikasie, sosiale en ander sielkundige faktore. Dit verskil egter baie van individu tot individu. Verrassend is daar min ooreenstemming tussen wetenskaplikes oor die rede waarom ‘n …..