n Blokkiesraaisel per dag laat die ouderdom wag
Indien ‘n uitdagende blokkiesraaisel daagliks voltooi word kan dit breinfunksie in die latere jare beskerm. Navorsers verbonde aan Exeter Universiteit het bevind dat die breinfunksie van persone wat daagliks ‘n blokkiesraaisel voltooi het, gelykstaande was aan …..