Wat is ‘n “emosionele babalaas”?
Emosionele ervarings kan fisiologiese en interne breingesteldhede veroorsaak wat lank na die gebeure steeds aanhou. Hierdie “emosionele babalaas” beïnvloed ons belewing en hantering van toekomstige ervarings. Volgens Lila Davachi, mede-professor aan die New York Universiteit …..