Musieksmaak verklap baie oor persoonlikheid
Navorsingstudies wat die afgelope aantal jare gedoen is bewys dat persoonlikheidsfaktore en intellektuele vermoëns sonder twyfel ‘n invloed uitoefen op die tipe musiek waarvan mense hou. Eerstens is ‘n baie interessante navorsingsprojek in 2003 deur …..