Onthul die grootte van jou handtekening iets oor jou persoonlikheid?
Navorsers het bevind dat dit moontlik is om sekere persoonlikheidstrekke te voorspel deur na die grootte van ‘n persoon se handtekening te kyk. Die gedagte dat persoonlikheidstrekke op grond van handskrif voorspel kan word is …..