Vier-dimensionele ultraklank beelde wys hoe babas van rokende ma’s swaarkry
Navorsers aan die Universiteite van Durham en Lancaster het tydens ‘n lootsstudie duidelike beelde verkry van hoe die gesiggies van ongebore babas van ma’s wat rook vertrek, en hoe hulle hul gesiggies met hul handjies …..