Taal is belangrik by wiskundige prosesse in die meertalige brein
Navorsers het bevind dat wiskundige prosesse in die meertalige brein deur taal beïnvloed word. ‘n Navorsingstudie waartydens tweetalige persone gebruik is, het getoon dat dit kognitief meer inspanning verg om wiskundige probleme in die tweede taal …..