Depressiewe persone se belewing van die verlede is verwronge
Depressie gaan nie net gepaard met ‘n negatiewe beskouing van die wêreld, die self en die toekoms nie – depressiewe mense is geneig om op ‘n baie spesifieke manier na die verlede te kyk. In …..