Lang mense het aangebore voordeel om afstand te skat
Ruimtelike- of diepte-waarneming is die vermoë om afstand akkuraat binne ’n bepaalde ruimte te bepaal en om ’n objek in die regte verhouding tot ander te plaas. Dit is baie belangrik in die daaglikse lewe …..