Dagga belemmer bloedvloei na die brein
Marijuana belemmer bloedvloei na die brein, wat geheue en redeneringsvermoë negatief beïnvloed. Brein skandering van 1 000 persone wat tans of vroeër marijuana gebruik het, het abnormale lae bloedtoevloei na die brein getoon in vergelyking …..