Wat is die resep vir videos om virale status te bereik?
Videosnitte op sosiale media gaan soms viraal. Dit word deur miljoene gebruikers gekyk omdat geweldig baie mense besluit om die skakel aan vriende te stuur. Rosonna Guadagno en haar kollegas het bevind dat die waarskynlikheid …..