Kelners wat ongeskik behandel word kry groter fooitjies
Kelners wat ongeskik behandel word kry groter fooitjies en meer dankies by dié wat dit sien, het wetenskaplikes bevind. Navorsers van die besigheidskool van Haskanye aan die Universiteit van Calgary het bevind dat wanneer kliënte getuies is …..