Elke enkele oefensessie bevoordeel die brein
Akute oefening, dit wil sê een enkele oefensessie, bevoordeel reeds op klein skaal die brein en gemoedstemming. Dit is die gevolgtrekking waartoe navorsers kom nadat hulle die kognitiewe en gedragsveranderinge van een oefensessie gedokumenteer het, …..