Musiek gee jou koue rillings? Jy het waarskynlik n unieke brein.
Wanneer sommige mense na musiek luister, ervaar hulle intense genot, tot so ‘n mate dat hul asemhaling en hartklop verander, dat hulle koue rillings ervaar en hoendervel kry. Navorsers aan die University of Southern California …..