Hardloop ontwikkel die brein
Navorsers het bevind dat ’n groep langafstandhardlopers addisionele verbindings ontwikkel het in sleutel-breinareas, in vergelyking met nie-handlopers. Breinareas wat verband hou met besluitneming, beplanning en konsentrasie is positief beïnvloed. Dit is lank reeds ’n bekende …..