Oefeninge met gewigte beskerm breinfunksie van ouer individue
Oefening met gewigte is een van die beste maniere om breinfunksie by ouer individue te beskerm. Navorsers het bevind dat verhoogde spierkrag die breinfunksie van ouer individue met ligte kognitiewe deteriorasie aansienlik verbeter het. Daar word …..