Hoogs intelligentes meer geneig tot sielkundige en fisiologiese siektes
Hoë intelligensie gaan meestal gepaard met positiewe uitkomste, soos akademiese sukses en ‘n hoër inkomste. Navorsers het nou egter bevind dat ‘n hoë intelligensie (130 en hoër) ‘n risikofaktor verteenwoordig wat individue blootstel aan verskeie …..