Selfs minimale oefening per dag verlig depressie en neerslagtigheid
Dit is geensins ‘n openbaring dat oefening geestesgesondheid verbeter nie – dit is ‘n holruggeryde feit wat baie gereeld in die media opduik. ‘n Studie deur professor Alexandra Parker, wat verbonde is aan die Universiteit …..