Teenpole trek mekaar aan? Miskien tog nie.
Romantiese paartjies en vriende is geneig om verkeie kenmerke te deel, soos ouderdom, opvoedkundige vlak, ras, geloof, houdings en algemene intelligensie. Tot nou toe is daar egter nog baie min bewyse gevind dat hulle persoonlikheidseienskappe …..