Wie het die beste geheue – mans of vrouens?
Die stryd tussen die geslagte is nog lank nie verby nie!! Vrouens maak geruime tyd reeds daarop aanspraak dat hulle beter en langer as mans kan onthou. ‘n Nuwe studie het nou bevestig dat middeljarige vroue …..