Emosionele ontlading by die werk is nie n goeie idee nie!
Frustrasies in die werkomgewing, soos konflik met kollegas of laaste-minuut eise, stel jou in die versoeking om jou gevoelens helder en duidelik uit te spreek en jou emosies te ventileer. Volgens navorsers Demeroutia en Cropanzano …..