Jou ekse deel kenmerke, maar nie noodwendig omdat dit jou keuse is nie
Mense met wie jy romantiese verhoudings aanknoop deel baie ooreenkomste, het navorsers aan die Universiteit van Kalifornia bevind. Wat fisieke aantreklikheid aanbetref, is dit vanselfsprekend dat aantreklike mense aangetrek word deur ander aantreklike mense en …..