Die sielkunde van trefferliedjies
Musiek dra nou wel nie direk by tot die oorlewing van die menslike spesie nie, maar vorige navorsingsresultate het reeds getoon dat dit, soos kos of seks, intense beloningsresponse in die menslike brein kan wakker …..