Musiek ontwikkel die adollesente-brein
Alhoewel musiekopleiding nie vaardighede ontwikkel wat van direkte belang is vir meeste beroepe nie, slyp dit vaardighede wat krities is vir akademiese sukses. Musiekopleiding leer kinders om te leer: dit kan tieners se breinresponse op …..