Straf is doeltreffend wanneer korrek toegepas.
Die nuutste sielkundige boeke predik positiewe ouerskap en ‘geen drama’ dissipline. Maar sielkundiges by die 123ste Jaarlikse Konvensie van die Amerikaanse Sielkunde Vereniging het gedurende 2015 al laat blyk dat hulle verskil met hierdie siening. …..