Rustige musiek na oefening bevoordeel herstelproses
Oefenverslaafdes weet goed hoe lewendige musiek jou oplig uit jou moegheid, sodat jy met nuwe ywer jou oefening kan voortsit. Navorsers het nou bevind dat rustige musiek na ‘n harde oefensessie die herstelproses bespoedig. Dit …..