Die wilskrag om gewig te verloor – respons-inhiberingsopleiding kan help
Mense se onvermoë om by ‘n diëet te hou en gewig te verloor word dikwels aan ‘n gebrek aan wilskrag toegeskryf. Die waarheid is egter dat almal wilskrag het – maar, dis beperk en moet …..