Tweetalige babas onderskei tussen twee tale
Babas wat in tweetalige huise grootword leer twee tale gelyktydig, sonder dat dit verwarring of vertragings veroorsaak. Dit is egter steeds onduidelik watter meganismes daarvoor verantwoordelik is. Tydens die huidige studie het die navorsers bevind …..