Hoekom is jy oorkrities en veroordelend?
Die Oxford woordeboek beksryf veroordeling as ‘n oorkritiese ingesteldheid. ‘n Veroordelende ingesteldheid verwring jou sienswyses van ander persone en dit wat werklik saakmaak in die lewe. Dit lei tot ‘n gebrek aan simpatieke begrip vir …..