Oksitosien: Wat is dit?
Oksitosien is ‘n hormoon wat uitstluitlik by soogdiere aangetref word. Dit word deur die hipotallamus vrygestel en veroorsaak die vorming van die moeder-kind band asook die romantiese liefdesband tussen paartjies in ‘n vaste verhouding. Dit …..