Eensaamheid is oorerflik
Eensaamheid is nie net ‘n geestesgesteldheid nie – dit word deels geneties oorgedra en is dus oorerflik. Omgewingsfaktore speel egter ’n nog groter veroorsakende rol en die moderne leefwyse ondersteun dit. Die mens is ’n …..

Emosionele brein-netwerke word hoofsaaklik vanaf biologiese moeders na hul dogters oorgedra en tot ‘n kleiner mate ook na hul seuns. Emosionele oordrag tussen vaders en hul kinders is uiters gering. Genetiese en omgewingsinvloede word van …..
Copyright © 2026 | MH Magazine WordPress Theme by MH Themes