Te veel selfvertroue lei tot swak besluite
Mense is geneig om te selfversekerd te wees wanneer hulle hul eie vermoëns en prestasie beoordeel. Gevolglik neem hulle swak besluite wat potensiëel rampspoedige gevolge het. Navorsers aan Monash Universiteit en die Max Planck Instituut vir …..