Die ouderdomsgaping vir die mees bevredigende huwelik
Die vraag is: Watter ouderdomsgaping sal vir jou die meeste huweliksbevrediging en geluk verseker? En die antwoord is …….. geen ouderdomsgaping nie!! Mense wat met jonger huweliksmaats getroud is word dikwels beny. Die vraag is egter …..