Genetiese toetse kan by geboorte vermoëns en lewensukses voorspel
Verskeie tweelingstudies het reeds bewys dat intelligensie en persoonlikheid deur gene beïnvloed word. Identiese tweelinge deel 100% dieselfde DNS. Hulle lyk fisiek meer na mekaar en deel ook meer van dieselfde persoonlikheid-eienskappe as nie-identiese tweelinge, …..